FLORKEM | CEVA

FLORKEM® (Florfenicol 300 mg / m2) in 100 & 250 ml verpakkingsgroottes. Florkem is ‘n breëspektrum-antibiotika in die fenikol-groep. Vir die behandeling van primêre of sekondêre bakteriële infeksies by beeste en skape om herstel te bespoedig.